标题:Verdoof, Vergiftig, Verskoon My

附注:
Verdoof
Vergiftig
Verskoon my
Met 'n soen op die wang, het jy 'n toekoms mooi 
beplan.
Ek verkies nogsteeds om in die Kaapstad se nag in te 
kruip.

Kan ons daar ontmoet?
En die aarde kry om ons
Stuk vir stuk in te sluk.
Haal asem. Haal asem.

En keer op keer
Moek ek wegkruip, want die waarheid l so dun.
Te jonk om te gaan slaap.
Hoe kan jy jou o toemaak?
Jou ma se poes.

Kan ons daar ontmoet? 
En die aarde kry om ons 
Stuk vir stuk in te sluk.
Haal asem. Haal asem.
Ek hoor jy se so.
Haal asem. Haal asem.

Ek moes verloor toe middelmatigheid nog genoeg was.
Was dit nodig om van my 'n man te maak?
My God verlos my van die vraag.
Knyp die valsheid tussen jou twee vingers vas.

Kan ons daar ontmoet?
En die aarde kry om ons
Stuk vir stuk in te sluk?
En die vloer sal sink, soos ons verdrink.
Haal asem. Haal asem.
Ek hoor jy se so.
Haal asem. Haal asem.

Ons het daar ontmoet.
Die aarde gekry om ons
Stuk vir stuk in te sluk.
En die vloer gesink, soos ons verdrink.
Haal asem. Haal asem.
Ek hoor jy se so.
Haal asem. Haal asem.
Haal asem!

节拍:♩ = 150

音轨:
  1. Francois van Coke - 驱动音效吉他 Overdriven Guitar
  2. Wynand Myburgh - 拨片拨电贝司 Electric Bass(pick)
  3. Francois van Coke - 清音电吉他 Electric Guitar (clean)
  4. Justin Kruger - 敲击乐器

艺人:Van Coke Kartel

专辑:Van Coke Kartel

作词:Van Coke Kartel

作曲:Van Coke Kartel

暂无评论

暂无评论, 快来抢沙发